Seks, Leuens En Die Internet – Erla-Mari Diedericks

R280.00

‘n Prins op ‘n wit perd kan nie alles heel maak nie.

View Detail
Compare
SKU: 9780799393415 Categories: ,

Description

As jy ‘n boek verwag deur ‘n volmaakte, pyn-in-die-gat prinses oor hoe om liefde en kalmte te vind, soek dan verder. Seks, leuens en die internet is ‘n rou, eerlike vertelling deur ‘n vrou wie se hart gebreek is, maar weier om moed op te gee. Op 50 lyk al die prinse en perde bra gehawend, maar vasbeslote durf sy die wilde wêreld van aanlyn afsprake aan, moedig op soek na haar sielsgenoot. In haar soektog kom sy alles teë – van die armes van gees tot die armes van vlees. En dit alles te midde van menopouse, skete en plooie.
Hierdie boek gaan oor die soeke na die self en die oeroue stryd tussen die brein en die hart. Die vraag is net: Wie gaan dié keer wen?

Hierdie boek is deel van die immergewilde selfhelp-genre en kombineer die onderwerpe van verhoudings, seks en selfondersoek. Dis ‘n eerlike en soms skreeusnaakse memoir, maar ook ‘n nuttige gids oor die wêreld van aanlyn afsprake.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Seks, Leuens En Die Internet – Erla-Mari Diedericks”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

1 + 19 =