Shisanyama: Braairesepte Van Suid-Afrika – Jan Braai

R345.00

Christmas Choice 2017

Mzanzi se beste braairesepte, spesiaal uitgesoek en getoets deur die alombekende Jan Braai.

View Detail
Compare
SKU: 9780798176361 Categories: , ,

Description

Braai is lankal nie meer net ‘n tjop op die vuur gooi nie. Gelukkig maak Jan Braai dit sommer maklik om spogkos op die kole voor te berei. Die resepte in Shisanyama is ontwikkel uit bydraes deur braai-entoesiaste van dwarsoor ons land, en is met sorg aangepas om hoeveelhede, bestanddele en metodes vir almal te vergemaklik. Ravioli, gnocchi, gevulde lendesnit, eendlewerpatee, sop, mosbolletjies – noem maar op, jy kan ‘n vyfgangmaaltyd uit hierdie braaiboek maak!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Shisanyama: Braairesepte Van Suid-Afrika – Jan Braai”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

five + 7 =