Sink – Michael Brett-Innes

R260.00

Sink is die boek van die gelyknamige plaaslike fliek wat in 2016 gedraai het. Die drie hoofkarakters, Rachel, Michelle en Chris, beslaan dieselfde leefruimte, maar ‘n onnatuurlike spanning bestaan tussen hulle, veral tussen Michelle en die huiswerker, Rachel.

View Detail
Compare
SKU: 9780624081340 Categories: ,

Description

Sink is die boek van die gelyknamige plaaslike fliek wat in 2016 gedraai het. Die drie hoofkarakters, Rachel, Michelle en Chris, beslaan dieselfde leefruimte, maar ‘n onnatuurlike spanning bestaan tussen hulle, veral tussen Michelle en die huiswerker, Rachel. Geen agtergrond word verskaf nie, sodat die leser bly wonder wat dan gebeur het. Soos die maande verbygaan, word dit duidelik dat Michelle na ‘n lang gesukkel eindelik swanger is, en dat haar en Chris se verhouding daagliks versleg. Michelle moet om gesondheidsredes ophou werk en by die huis bly, wat die verhouding tussen haar en Rachel nog meer strem. Rachel worstel met ‘n groot hartseer, maar hou ‘n totaal uitdrukkinglose gesig voor in haar omgang met haar werkgewers. Hierdie is nie sommer ‘n gewone raai-raai-verhaal nie. Die onthulling van die geheim ontvou stadig en ruk ‘n mens aan die hart.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sink – Michael Brett-Innes”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

twenty − eight =