Sirkus – Irma Venter

R240.00

Venter se boeke raak net lekkerder om te lees. Venter se patroon om in elke boek op ‘n ander karakter te fokus, hou haar werk altyd interessant. In Sirkus word Adriana se lewensverhaal eindelik openbaar. Sy was nog altyd ‘n enigmatiese karakter met ‘n geheimsinnige verlede, selfs vir haar medekarakters, maar haar verlede het haar nou ingehaal – sy naam is Yasen Todorov.

View Detail
Compare
SKU: 9780798174411 Categories: ,

Description

Venter se boeke raak net lekkerder om te lees. Venter se patroon om in elke boek op ‘n ander karakter te fokus, hou haar werk altyd interessant. In Sirkus word Adriana se lewensverhaal eindelik openbaar. Sy was nog altyd ‘n enigmatiese karakter met ‘n geheimsinnige verlede, selfs vir haar medekarakters, maar haar verlede het haar nou ingehaal – sy naam is Yasen Todorov. Wanneer sy hoor dat dié man in die land is, weet sy hy’s op haar spoor. Sy moet haar familie beskerm, haar vriende uit sy pad probeer hou. Op Boris maak sy altyd staat, maar dis uit pure nood dat sy vir Ranna ook betrek. En dan word sy voorgekeer, gejaag, gevang …  Ranna, Sarah en Boris probeer Adriana se geskiedenis ontrafel sodat hulle haar en haar medegevangene, Elizabeth Fey, kan red. Die spanningsdraad is styf gespan in dié aksie-belaaide intrige.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sirkus – Irma Venter”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

six − six =