Skrik op die Lyf saamgestel Gerda Taljaard en Deborah Steinmar

R220.00

Ongeveer ‘n jaar gelede het die volgende advertensie op Litnet se webwerf verskyn: Is jy woordbegaaf, met ‘n verbeelding soos ‘n vingernael wat oor ‘n swartbord knars? Skryf dan ‘n gru-storie vir ons nuwe bundel… Nou is die stories geskryf, gekeur en gebundel – vars op die rak.

View Detail
Compare
SKU: 9780624074731 Category:

Description

Ongeveer ‘n jaar gelede het die volgende advertensie op Litnet se webwerf verskyn: Is jy woordbegaaf, met ‘n verbeelding soos ‘n vingernael wat oor ‘n swartbord knars? Skryf dan ‘n gru-storie vir ons nuwe bundel… Nou is die stories geskryf, gekeur en gebundel – vars op die rak. Heelwat bydraes deur gevestigde skrywers (Fanie Viljoen, Marié Heese, Malene Breytenbach, Herman Lategan e.a.) is ingesluit, maar die meerderheid verhale is deur vars nuwe stemme. Van poltergeists tot liggaamsdele in die yskas; van sieners, fortuinvertellers en tokkelosse tot stigmata en geeste van afgestorwenes – hier is 46 stories om jou te laat naels kou. As jy lekkerkry oor goed soos spoke wat mense se oë steel, skilderye wat bloei en ander dergelike gruwelikhede en onverklaarbare verskynsels, is hierdie net die boek vir jou!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Skrik op die Lyf saamgestel Gerda Taljaard en Deborah Steinmar”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

two × five =