Speurhond Willem #01: Op Reis – Elizabeth Wasserman

R160.00

Adriaan is ‘n valerige seun en nie uitermate goed in enigiets nie.

View Detail
Compare
SKU: 9780624048428 Categories: ,

Description

Adriaan is ‘n valerige seun en nie uitermate goed in enigiets nie. Sy hond, Willem, is ‘n ander storie! Hy’s eintlik ‘n speurhond, ‘n superspesiale geheime agent-hond. Dit vind Adriaan uit toe Willem hom doodluiters een oggend inlig dat hy ‘n krat moet regkry sodat hulle daarin na Istanbul ge-“koerier” kan word. Vanaf Istanbul lei die speurtog hulle ook na Venesië, Parys en Amsterdam – op ‘n soektog na die boef Sybrand Swiffervalk. Uiteindelik kan Willem sy geheime sending afhandel en hulle avonture eindig in Engeland.

En dit terwyl Adriaan se ouers dink dat hy op ‘n sokkertoer is . . .

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Speurhond Willem #01: Op Reis – Elizabeth Wasserman”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

seven + 1 =