Strafjaart – Theo Kemp

R270.00

Strafjaart se aanbieding is, soos Kemp se eerste roman, Skool, in so ’n mate geskoei op sy eie ervarings tydens besoeke aan die instansie dat dit amper as nie-fiksie gesien kan word.

View Detail
Compare
SKU: 9781485903888 Categories: , ,

Description

Strafjaart se aanbieding is, soos Kemp se eerste roman, Skool, in so ’n mate geskoei op sy eie ervarings tydens besoeke aan die instansie dat dit amper as nie-fiksie gesien kan word. “Strafjaart” is gevangenes se woord vir die tronk. Die verteller is ’n veertigjarige man. Sy vrou is swanger met hul eerste kind en hy voel nie gereed om pa te wees nie. Sy toenemende betrokkenheid by sy tannie in Pollsmoor-gevangenis, sowel as die ander mense wat hulle familie of vriende daar kom besoek, beland hom in ’n kolk van wanhoop wat dreig om hom te verswelg. Die vertelling openbaar die lewe en denke van gevangenes – in die tronk sowel as wanneer hulle vrygelaat word. Die interessante, denkende roman maak mens se oë oop vir die omstandighede waarin die meerderheid van ons landsburgers leef.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Strafjaart – Theo Kemp”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

seventeen + three =