Sushi En Shosholoza: Rugbyreise En Pelgrimstogte In Japan – Erns Grundling

R275.00

Sushi en shosholoza is Erns se verslag oor hierdie reis.Tussen pelgrimstogte soos die Kumano Kodo, die Camino se sustersroete, die uitklim van Mount Fuji en onderhoude met SA rugbyspelers (en sendelinge) in Japan.

View Detail
Compare
SKU: 9780795802102 Category:

Description

In 2018, kort op die hakke van sy topverkoper-memoires oor die Camino, Elders, en die kykNET-reeks Elders: Die Camino, reis Erns Grundling met ’n TV-span na Japan om ’n nuwe Elders-reeks te gaan verfilm oor die land waar die Rugbywêreldbeker 2019 sal plaasvind. Sushi en shosholoza is sy verslag van die reis. Kom stap weer saam met Erns, dié keer op die plek waar talle Suid-Afrikaners laat in 2019 die Bokke sal gaan ondersteun. Konnichiwa, Japan!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sushi En Shosholoza: Rugbyreise En Pelgrimstogte In Japan – Erns Grundling”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

three − 2 =