Swartval – Martin Steyn

R240.00

Eers was dit ’n blom onder haar motor se ruitveër. Toe ’n tweede een – morsdood. En toe kom die swart blomme. Nou word sy iewers in ’n sel van sement gevange gehou.

View Detail
Compare
SKU: 9780799380910 Category:

Description

Eers was dit ’n blom onder haar motor se ruitveër. Toe ’n tweede een – morsdood. En toe kom die swart blomme. Nou word sy iewers in ’n sel van sement gevange gehou. Claire Winters plaas eers haar hoop op haar speurder-broer om haar te kom red. Maar toe nog ’n lang, donker dag met ’n toebroodjie en ’n glas water eindig, weet sy dat Derek nie gaan kom nie. Hierdie keer moet sy haarself red. Claire weet dat haar ontvoerder haar enigste hoop is om weg te kom …

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Swartval – Martin Steyn”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

4 + 16 =