Sweepslag – Annerle Barnard

R190.00

Wanneer die sestienjarige Paul ooggetuie van ’n moord word, beland hy in een van die aakligste situasies wat mens jou kan indink. Ontvoer en aangehou in ’n huis waar tienermeisies as sekswerkers gevange gehou word, beleef Paul die vrees, afgryse en magteloosheid van die situasie.

View Detail
Compare
SKU: 9780624086772 Categories: , ,

Description

Wanneer die sestienjarige Paul ooggetuie van ’n moord word, beland hy in een van die aakligste situasies wat mens jou kan indink. Ontvoer en aangehou in ’n huis waar tienermeisies as sekswerkers gevange gehou word, beleef Paul die vrees, afgryse en magteloosheid van die situasie. Paul het dit egter maklik in vergelyking met wat die meisies moet deurmaak. ’n Vriendskap ontwikkel tussen hom en Alicia, op wie hy heimlik verlief is, asook haar vriendin Jolly. Die huis se inwoners word dag en nag deur Bullet, ’n wreedaardige lummel, en die sinistere Miguel opgepas en dit lyk onmoontlik om te ontsnap. Maar Paul moét eenvoudig iets probeer doen om hulle almal te red, voor nog een van die meisies tot selfmoord gedryf word… Met hierdie jeugroman bring Barnard die een van die wrede realiteite van ons samelewing tuis.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sweepslag – Annerle Barnard”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

16 − 16 =