Toe-Val-Lig – Amore Bekker

R235.00

Toeval speel ’n groot rol in ons lewens. Dit laat ons ’n oomblik verbaas oor die, wel, toevalligheid daarvan. Maar soms dink ons verwonderd dit kan nie toeval wees nie.

View Detail
Compare
SKU: 9780624080237 Categories: ,

Description

Toeval speel ’n groot rol in ons lewens. Dit laat ons ’n oomblik verbaas oor die, wel, toevalligheid daarvan. Maar soms dink ons verwonderd dit kan nie toeval wees nie. Dis sulke toevallighede wat luisteraars op RSG se Tjailatyd vertel het; so onwaarskynlik dat Amore Bekker die treffendstes uitgesoek het om in boekvorm uit te gee. Amore se interpretasie van die woord as “toe val lig” verleen ’n besondere betekenis hieraan. Van “onmoontlike” ontmoetings op moltreine en langs snelweë en “toevallige” herontmoetings met Samaritane, tot families wie se paaie oor verskeie geslagte heen weer “toevallig” kruis, bly ’n mens se mond oophang oor hoe die “lig” soms “val” in mense se lewens.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Toe-Val-Lig – Amore Bekker”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

eleven + 15 =