Verwoerd: So Onthou Ons Hom – Wilhelm Verwoerd

R254.00

View Detail
Compare
SKU: 9781485306092 Categories: ,

Description

Dr. Hendrik Verwoerd is sekerlik een van die mees omstrede leiers in die geskiedenis van Suid-Afrika. Vandag word die beleid waarvoor hy hom beywer het, beskou as die verkeerdste ding wat in ons land se geskiedenis gebeur het. Daarom is dit interessant om te lees hoe kollegas, vriende, familie en selfs dié wat nie met sy beleid saamgestem het nie, hom beleef het. Dr. Verwoerd se tydgenote gee ‘n blik op ‘n beginselvaste, vreeslose en eerlike  leier; ‘n man wat alom geag en geliefd was. Die persoonlike en anekdotiese aard van die bydraes maak hiervan ‘n gedenkbundel eerder as ‘n objektiewe geskiedenis. Die bundel is aanvanklik in 2001 uitgegee; die vrystelling van hierdie tweede, bygewerkte uitgawe val saam met die herdenking van Dr. Verwoerd se geboorte op 8 September 1901.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Verwoerd: So Onthou Ons Hom – Wilhelm Verwoerd”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

13 + 5 =