Vrae En Feite Vir Nuuskierige Agies 2 – Riette Hugo

R230.00

Vraag: Hoekom is nuuskierige agies almal so slim? Feit: Want hulle lees boeke. Vraag: Waarom gaan hierdie boek verkoop? Feit: RSG, met meer as ‘n miljoen luisteraars, ondersteun dit met ‘n uitgebreide advertensieveldtog.

View Detail
Compare
SKU: 9781776093939 Categories: ,

Description

Vraag: Hoekom is nuuskierige agies almal so slim? Feit: Want hulle lees boeke. Vraag: Waarom gaan hierdie boek verkoop? Feit: RSG, met meer as ‘n miljoen luisteraars, ondersteun dit met ‘n uitgebreide advertensieveldtog. Vraag: Is hierdie resep al beproef? Feit: Ja, die boek is die opvolg van die gewilde Vrae en feite vir nuuskierige agies, waarvan meer as 8 000 eksemplare verkoop het. Vir almal wat dors na kennis, bring die legendariese opvoedkundige Riette Hugo uitgebreide antwoorde op vrae soos: Watter mini-mini-miniatuur goggas leef op jou lyf? Bestaan daar nog regte hekse? Hoe het een skoot 50 miljoen mense se dood veroorsaak? Wat is seksisme en hoe kan dit jou lewe beinvloed? Het mense mekaar met blomme gegooi tydens die Tulpoorlog? Wie was die eerste nuuskierige agie? Hierdie inligting en nog vele meer, oor die interessantste onderwerpe onder die son, is alles in die boek! Propvol antwoorde, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme! Laaste vraag: Watter feit staan soos ‘n paal bo water? Feit: Kennis is mag!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vrae En Feite Vir Nuuskierige Agies 2 – Riette Hugo”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

2 × one =