Vroue Na Aan My Hart – Hannes van Wyk

R250.00

As akteur en aanbieder van die TV-geselsprogram Kwêla het Hannes van Wyk al met talle besondere vroue te doen gehad. In hierdie boek vertel hy ons van veertig vroue wat hom na aan die hart lê en wat ‘n sterk invloed in sy lewe gehad het.

View Detail
Compare
SKU: 9780798172646 Categories: ,

Description

As akteur en aanbieder van die TV-geselsprogram Kwêla het Hannes van Wyk al met talle besondere vroue te doen gehad. In hierdie boek vertel hy ons van veertig vroue wat hom na aan die hart lê en wat ‘n sterk invloed in sy lewe gehad het. Verreweg die meeste van hulle is of was in die vermaaklikheidsbedryf; trouens, as die vertellings nie so warm en persoonlik was nie, sou mens dit as ‘n gids tot SA vermaaklikheidsterre kon beskou! En tog is dit ‘n hartsboek, ‘n gesellige, lekkerlees-boek. Van divas en drama queens tot dromers, familie en vriendinne, wys hy op hoeveel verskillende maniere ‘n vrou andere se lewe kan verryk.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vroue Na Aan My Hart – Hannes van Wyk”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

2 × 4 =