{"product_id":"2026-dagbeplanner-leefstyl-vir-die-vrou-hardeband","title":"2026 Dagbeplanner Leefstyl Vir Die Vrou (Hardcover)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie \u003c\/span\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eChristen-leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2026\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003ekombineer styl en inspirasie met gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou lewe ’n plesier te maak. Daaglikse wyshede en maandelike oordenkings sal jou inspireer om jou lewe met oorgawe te leef. Hierdie dagbeplanner bevat stylvolle volkleur-insetsels met pragtige fotografie en keurig uitgesoekte aanhalings wat vreugde verskaf en kreatiwiteit bevorder.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eKenmerke sluit in:\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• Openbare vakansiedae en skoolkwartale vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• Jaarbeplanners en kalenders vir 2026 en 2027\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• Maandkalenders\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• ’n Bladsy per dag met plek vir afsprake en prioriteite\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• Ekstra bladsye vir persoonlike notas en adresse\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• 221 x 163 mm, hardeband met merklint om jou plek te dui\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Struik Christian Media","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45425653219506,"sku":"9781776477821","price":289.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781776477821.webp?v=1758018870","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/2026-dagbeplanner-leefstyl-vir-die-vrou-hardeband","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}