{"product_id":"2027-inspirerende-skooldagboek-vir-meisies","title":"2027 Inspirerende Skooldagboek vir Meisies (Paperback)","description":"Die 2027 Inspirerende skooldagboek is 'n handige dagboek vir skoolleerlinge met 52 weeklikse mini-oordenkings. Die temas van die dagstukkies is spesifiek gemik daarop om jongmense te inspireer en motiveer.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nElke oordenking bevat 'n Skrifgedeelte, 'n ouderdomsgeskikte boodskap en 'n kort gebed om jong lesers se geloofslewe te kultiveer.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nDie skooldagboek het twee daginskrywings per bladsy met oorgenoeg spasie vir huiswerk, naskoolse aktiwiteite, assesserings en persoonlike notas.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nDie kreatiewe omslae en praktiese uitleg van hierdie dagboeke sal by alle tieners aanklank vind, en is beskikbaar in Afrikaans en Engels vir meisies en seuns.","brand":"Lapa","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47655737491634,"sku":"9781779881595","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781779881595.jpg?v=1784820760","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/2027-inspirerende-skooldagboek-vir-meisies","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}