{"product_id":"baba-se-doopbybel-paperback","title":"Baba Se Doopbybel (Paperback)","description":"Stel jou klein kind bekend aan die wonders van geloof met Baba se Doopbybel. Hierdie betowerende versameling vleg die belangrikste stories uit die Bybel saam tot 'n maklik-begrypbare verhaal van die Christelike geloof. Die stories word gekombineer met 'n skatkis van pragtige kindergebede.\r\nBaba se Doopbybel is 'n gekoesterde aandenking wat klein kinders op hulle geestelike reis sal vergesel. Vang elke kosbare oomblik in die baba rekordboek bladsye vas, en skep 'n blywende aandenking van jou kind se vroee jare. Maak die bladsye oop en kyk hoe jou kind se hart\r\nen siel groei, terwyl julle die krag van geloof en familie omhels! \r\n\r\nSally Ann Wright\r\nIllustrasies deur Honor Ayres\r\n\r\nHierdie uitgawe bevat:\r\n*\t'n spesiale bylae vir 'n foto album wat die doop van kinders herdenk,\r\n\r\n\r\nSkrywer en illustreerder: Geskryf deur Sally Ann Wright. Geillustreer deur Honor Ayres.\r\n\r\nFormaat: Hardeband \r\nBladsye: 140","brand":"Sally Ann Wright","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67662990704818,"sku":"9781928437383","price":175.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781928437383.jpg?v=1791508389","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/baba-se-doopbybel-paperback","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}