{"product_id":"best-books-vir-klaslees-die-emmerskoplys-paperback","title":"Best Books vir Klaslees: Die Emmerskoplys (Paperback)","description":"\u003cspan\u003e​\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003eDie verhaal neem die lesers op ŉ lugballonavontuur saam met Katerien, Stef, Ouma Kathie en ŉ Great Dane-brak – Krummel. Ouma Kathie se emmerskoplys neem hulle letterlik na hoër hoogtes. Die titel vorm deel van die Best Books vir klaslees-reeks wat fokus op leesboeke wat EAT-leerders in die klas kan lees. Die memorandum vir die kontekstuele vrae agterin die boek, asook ekstra onderrigmateriaal, word gratis na publikasie van die boek op bestbooks.co.za gelaai.\u003c\/span\u003e","brand":"Heléne de Clercq","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43183079096498,"sku":"9781776073733","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781776073733.jpg?v=1694773348","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/best-books-vir-klaslees-die-emmerskoplys-paperback","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}