{"product_id":"bollie-wollie-en-die-nag-voor-kersfees-paperback","title":"Bollie-Wollie en Die Nag Voor Kersfees (Paperback)","description":"Bollie-Wollie en die nag voor Kersfees is 'n unieke storie oor die geboorte van Jesus Christus. Bollie-Wollie is 'n oulike lammetjie met 'n sagte pienk neus wat saam met sy gesin na Bethlehem reis om die nuwe Herder te ontmoet.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nHierdie is 'n wonderlike boek om die spesiale storie en boodskap van Kersfees met jonger lesers te deel deur die oë van Bollie-Wollie as 'n klein karaktertjie wat teenwoordig was die nag van Jesus se geboorte.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nHierdie boek is die ideale geskenk vir jong kinders om die boodskap van Kersfees oor te dra.","brand":"Elize Parker","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47655734149298,"sku":"9781779881786","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781779881786.webp?v=1785546025","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/bollie-wollie-en-die-nag-voor-kersfees-paperback","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}