Skip to content
To avoid disappointment, our Christmas order cut-off date is Friday, 15 December 2023. Please note: Your order lead times do not include weekends or public holidays. We appreciate your understanding.
To avoid disappointment, our Christmas order cut-off date is Friday, 15 December 2023. Please note: Your order lead times do not include weekends or public holidays. We appreciate your understanding.

Dagbeplanner Leefstyl Vir Die Vrou 2024 (Afrikaans Edition) (Hardeband)

by Struik Christian Media
ISBN: 9781776343263
Product in Stock: Yes
Original price R 289.00 - Original price R 289.00
Original price R 289.00
R 289.00
R 289.00 - R 289.00
Current price R 289.00
Add to Wishlist
Die Christen-leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2024 kombineer styl en inspirasie met gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou lewe ’n plesier te maak. Daaglikse wyshede en maandelike oordenkings sal jou inspireer om jou lewe met oorgawe te leef. Hierdie dagbeplanner bevat stylvolle volkleur-insetsels met pragtige fotografie en keurig uitgesoekte aanhalings wat vreugde verskaf en kreatiwiteit bevorder.

Kenmerke sluit in:

• Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings
• Openbare vakansiedae en skoolkwartale vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2024 en 2025
• Maandkalenders
• ’n Bladsy per dag met plek vir afsprake en prioriteite
• Ekstra bladsye vir persoonlike notas en adresse
• 214 x 160 mm, hardeband, met n lint om jou plek aan te dui

x