{"product_id":"die-anderste-meisie","title":"Die Anderste Meisie (Paperback)","description":"Petra en Wouter bots toe hulle mekaar die eerste keer ontmoet. Wouter glo die \"lyflike aspekte\" is die belangrikste element in 'n verhouding. Petra verskil en opper die eienskappe wat \"vir enige intelligente vrou\" veel sterker weeg: volwassenheid, betroubaarheid en geesgenootskap.\n\nTeen sy sin boei Petra se lys vir Wouter en hy nooi haar saam Magaliesberge toe. Hy besef gou hy is dolverlief op die anderste meisie. Petra begin self lief raak vir die selferkende rokjagter.\n\nMaar sal sy hom ooit volkome kan vertrou?","brand":"Magda Schmidt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47572689125554,"sku":"9781779871657","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781779871657.jpg?v=1782733108","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/die-anderste-meisie","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}