{"product_id":"die-army-het-jou-nommer","title":"Die Army Het Jou Nommer","description":"\u003cspan style=\"color: rgb(51, 102, 51); font-family: Lato, Calibri, Arial, sans-serif; font-size: 15px;\"\u003eHierdie boek bevat 'n reeks persoonlike vertellings van 'n oud-soldaat in die Suid-Afrikaanse Weermag. Die klem is eerder op humor en nostalgie as op die swaarkry, ontberings en opofferings van die gewone ou wat destyds moes aanmeld vir verpligte nasionale diensplig.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr style=\"box-sizing: border-box; color: rgb(51, 102, 51); font-family: Lato, Calibri, Arial, sans-serif; font-size: 15px;\"\u003e\r\n\u003cspan style=\"color: rgb(51, 102, 51); font-family: Lato, Calibri, Arial, sans-serif; font-size: 15px;\"\u003eElke oud-soldaat het sy eie storie, goed of sleg, gebaseer op hoe hy as indiwidu die lewe in die Weermag ervaar het. Hierdie boek sal dus aanklank vind by die diensplig generasie, maar ook by hulle wat meer wil weet oor soldaat-wees in 'n tydperk toe Suid-Afrika 'n gedugte en goed toegeruste Weermag gehad het.\u003c\/span\u003e","brand":"Johan van der Mescht","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40718352744626,"sku":"9781928426400","price":20.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/344578_611398dc2ecea8.47852814_9781928426400.jpg?v=1640805457","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/die-army-het-jou-nommer","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}