{"product_id":"die-groot-klopraaiboek-100-blinknuwe-blokraaie-paperback","title":"Die Groot Klopraaiboek: 100 Blinknuwe Blokraaie (Paperback)","description":"Klop die stof uit jou kop met 100 splinternuwe, oorspronklike blokraaie. Of jy nou 10 minute, 'n halfuur of 'n uur se speeltyd het, jy hoef nie gou weer verveeld te wees nie. Die taalpraktisyn en letterkundige Annie Klopper het haar onstuitbare liefde vir woorde en algemene kennis ingespan om hierdie blokraaie, of \"Klopraaie\" soos sy dit noem, te skep. \r\n\r\n Daar is 20 klein raaie wat jy oor jou oggendkoffie kan voltooi, 10 middelslagraaie om in die wagkamer te takel of jy kan oor die naweek of vakansie jou tande slaan in een van die 70 groot blokraaie. Klop jou hier, klop jou daar, en siedaar, die blokraai is klaar! Language practitioner and cruciverbalist, Annie Klopper, has harnessed her love for words and general knowledge to create these 100 new crosswords, or \"Klopraaie\", as she calls them. \r\n\r\n There are 20 small puzzles to complete over your morning coffee, 10 mediumsized ones to tackle in the waiting room, or you can sink your teeth into one of the 70 large crosswords over the weekend or during the holidays. Whether you have 10 minutes, half an hour, or an hour to spare, you need never be bored again.","brand":"Annie Klopper","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67670063808690,"sku":"9780624097143","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9780624097143.jpg?v=1791597720","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/die-groot-klopraaiboek-100-blinknuwe-blokraaie-paperback","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}