{"product_id":"drie-misdade-in-n-koop","title":"Drie Misdade in 'n Koop (Paperback)","description":"\u003cp\u003eDie moord-en-roofspeurder Adriaan Kruger verhuis saam met sy nuwe vrou na Overberg, ’n dorpie in die Suid-Kaap. Daar ontdek hy gou onheil is nie beperk tot die grootstad nie. Die egpaar is nog besig om hul voete te vind toe hy skielik gekonfronteer word met ’n\u003cbr\u003eraaiselagtige verdwyning, ’n dorpenaar wat sterf weens vergifting, en ’n ou, onopgeloste saak wat lyk asof dit met die twee onlangse sake verband hou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDrie misdade, wat oënskynlik geen raakpunte het nie – maar los jy één op, so vermoed Adriaan, word die ander los drade ook vasgeknoop . . .\u003c\/p\u003e","brand":"Eleanor Baker","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46621457744050,"sku":"9780798185189","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9780798185189.png?v=1768304513","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/drie-misdade-in-n-koop","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}