{"product_id":"ek-kan-kangaroe","title":"Ek Kan, Kangaroe!","description":"Kooboo, die kangaroe-jong, groei vinnig, maar hy haas hom nie om die veiligheid en gerief van sy ma se buidel te verlaat en die groot, wye wêreld daarbuite aan te durf nie. Maar toe 'n hewige storm hom alleen agterlaat, moet Kooboo die moed vind om sy vrese te oorkom en die krag van vriendskap en selfvertroue te ontdek. Hierdie snaakse en boeiende rymverhaal oor veerkragtigheid en selfontdekking – vol warmte en humor – kom van die bekroonde skrywer en berader vir jongmense, Hannah Peckham, en sal kinders help om 'n positiewe ingesteldheid en vertroue in hul eie vermoëns te ontwikkel.","brand":"Hannah Peckham","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48023325606066,"sku":"9781997447177","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781997447177.jpg?v=1788944235","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/ek-kan-kangaroe","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}