{"product_id":"hierdie-lewe-paperback","title":"Hierdie Lewe (Paperback)","description":"’n Verbeeldingryke roman waarin die Suid-Afrikaanse verlede as tema gebruik word.\r\nNá ’n beroerte aan die einde van haar lewe mymer ’n bejaarde vrou oor die verlede – om hierdie lewe te volbring moet sy as die swygsame buitestaander in haar familiekring die raaisels rondom die gebeure en verhoudings van die verlede ontsluit.","brand":"Karel Schoeman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40310608036018,"sku":"9780798178426","price":380.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/141249_618d20c97cd6e7.77276322_9780798178426_18c648ad-f597-4637-b27c-d393292e3312.jpg?v=1665128096","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/hierdie-lewe-paperback","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}