{"product_id":"hotel-bergsig","title":"Hotel Bergsig","description":"In die berghange bo die stil dorpie Overberg ontstaan daar onverwags 'n nuwe drama toe die skuur by die mooi hotel deur 'n brand verwoes word en die eienares, wakend by haar dragtige hond, sterf. Inspekteur Adriaan Kruger mowt die vrae en teenstrydighede ontrafel terwyl hy en sy vrou Karien hulle voete vind as ouers van 'n jong tweeling. Hotel Bergsig is die slot van 'n reeks van vyf ligte spanningsverhale wat deur die gewilde skrywer Eleanor Baker onder die skuilnaam Alex Muller geskryf is.","brand":"Eleanor Baker","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67669917466802,"sku":"9780798185783","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9780798185783.jpg?v=1791594117","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/hotel-bergsig","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}