Skip to content

Jou beste lewe nou!: 7 Stappe om jou volle potensiaal te bereik

by Struik Christian Books
ISBN: 9781868238576
Product in Stock: Yes
Original price R 99.00 - Original price R 99.00
Original price R 99.00
R 99.00
R 99.00 - R 99.00
Current price R 99.00
Add to Wishlist
Baie mense gaan deur die lewe met 'n swak selfbeeld, negatiwiteit en minderwaardigheidsgevoelens. Ander weer sien geluk as iets wat altyd 'eendag' met hulle sal gebeur. Waarlik gelukkige, vervulde mense is die wat geleer het hoe om hul beste lewe reeds nou te leef. Hoe breek jy deur hierdie negatiewe denkpatroon sodat jy jou volle potensiaal kan uitleef? Die antwoord le in 'n nuwe manier van dink oor jou lewe. Deur die volgende sewe stappe te begin doen, kan jy die eerste tree op die pad na 'n besondere toekoms gee - Verbreed jou visie; ontwikkel 'n gesonde selfbeeld; ontdek die krag van jou woorde en denke; maak jou los van die verlede; groei deur swaarkry; leef om te gee; kies om gelukkig te wees.

x