{"product_id":"karoo-koors","title":"Karoo-Koors (Paperback)","description":"\u003cp\u003eDariyah moet terugkeer na haar erfplaas in die Noordkaap, want sy het geen ander heenkome nie. Alles het egter op die plaas verander. Nou móét sy eenvoudig Addersholte se onbeskofte nuwe plaasbestuurder, Cuhan, aanvaar.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDariyah is die regmatige eienaar, maar Cuhan steek ’n stokkie voor elk van haar planne. Sake verander egter toe die eerste reën neersak en hulle ’n vurige soen deel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe die son weer uitkom, probeer Dariyah haarself oortuig niks het verander nie.\u003c\/p\u003e","brand":"Zinèt Oosthuizen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47572690239666,"sku":"9781779871664","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781779871664.jpg?v=1782733395","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/karoo-koors","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}