{"product_id":"klaskameraad-taalwerkboek-afrikaans-huistaal-graad-10-12-paperback","title":"Klaskameraad Taalwerkboek: Afrikaans Huistaal Graad 10-12 (Paperback)","description":"\u003cp\u003eEkstra taaloefeninge is iets wat skaars is en menige onderwyser (ouer en leerder) soek. Dit is wat die Taalwerkboek Afrikaans Huistaal Graad 10-12 ideaal maak:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit is ’n taalhersieningsboek vir Afrikaans Huistaal met oefeninge vir taalstrukture en -konvensies. Daar is hersieningsoefeninge van die volgende taalaspekte: woordkeuses, sinsbou, spelling, punktuasie, woordeskat-uitbreiding en kritiese taalbewustheid. Die hersieningsvrae is ook in noue samehang met die Nasionale Eksamen-vraestel 1 vir Afrikaans Huistaal (NSS en IEB) opgestel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie boek is ideaal vir die leerder wat taalstrukture en -konvensies onder die knie wil kry en ekstra oefening wil doen. Die boek dien as aanvulling vir all taalhandboeke.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAntwoorde word op ‘n QR-kode verskaf.\u003c\/p\u003e\n\u003c!----\u003e","brand":"Ezilda Fouche, Andrea Dednam","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43931859157170,"sku":"9780637005722","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9780637005722.jpg?v=1720793947","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/klaskameraad-taalwerkboek-afrikaans-huistaal-graad-10-12-paperback","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}