{"product_id":"klein-beertjie-volg-die-leier","title":"Klein Beertjie Volg Die Leier","description":"\u003cp\u003eIn ’n wêreld propvol vals leiers kan dit baie moeilik wees om te weet wie ons moet volg.\u003c\/p\u003e\r\n\r\n\u003cp\u003eIn Klein Beertjie volg die Leier ontdek Klein Beertjie dat sy vriend Eddie nie altyd ’n wyse leier is nie. Wanneer Klein Beertjie die storie hoor van die vissermanne wat Jesus volg (Luk. 5:1-11), leer hy dat dit belangrik is om goeie leiers te kies – en dat Jesus die heel beste leier is!\u003c\/p\u003e\r\n\r\n\u003cp\u003eKlein Beertjie volg die Leier leer 3- tot 6-jariges om hul oë op die enigste Leier te hou wat hulle nooit sal teleurstel nie – Jesus.\u003c\/p\u003e\r\n\r\n\u003cul\u003e\r\n\t\u003cli\u003eVertel die storie van die vissermanne wat Jesus volg (Luk. 5:1-11).\u003c\/li\u003e\r\n\t\u003cli\u003eHelp 3- tot 6-jariges verstaan dat dit belangrik is om goeie leiers te kies – en Jesus is die beste leier van almal!\u003c\/li\u003e\r\n\t\u003cli\u003e24 volkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e\r\n\t\u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Follows the Leader.\u003c\/li\u003e\r\n\u003c\/ul\u003e","brand":"Bob Hartman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48070040617138,"sku":"9780638010862","price":35.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9780638010862.webp?v=1789779694","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/klein-beertjie-volg-die-leier","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}