{"product_id":"klopdans-van-die-hart-paperback","title":"Klopdans Van Die Hart (Paperback)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eCaitlin Fitzgerald is ’n dromer, leser en ewige student. Haar lewe neem egter ’n onbeplande draai toe sy weke ná ’n gesellige aand saam met ’n vreemdeling, Aiden Kennedy, besef dat sy swanger is.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eCaitlin se snobistiese en liefdelose ma dwing die twee om na ’n wegbreek vir paartjies in Ierland te gaan in die hoop dat hulle sal trou.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eCaitlin en Aiden is bang om hul ouers se foute te herhaal. Maar Ierland se romantiese landskap oefen sy eie invloed uit.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Rene van Zyl","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47572689191090,"sku":"9781779871749","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781779871749.jpg?v=1782738386","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/klopdans-van-die-hart-paperback","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}