{"product_id":"kommando-van-perde-en-manne-paperback","title":"Kommando van Perde en Manne (Paperback)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHierdie is die Afrikaanse weergawe van Deneys Reitz se joernaal, wat sy haas ongelooflike wedervaringe in die Tweede Vryheidsoorlog beskryf, asook - in hierdie uitgawe - die swaarkry tydens sy ballingskap in Madagaskar, en sy moeilike terugkoms na Suid-Afrika. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie eerste publikasie van Commando, deur Faber \u0026amp; Faber in 1929, was sedertdien 'n blitsverkoper in vele uitgawes en ander tale. Dit word wyd gerespekteer as 'n klassieke weergawe van die oorlog. Meer kopiee as van alle ander boeke oor die Anglo-Boereoorlog saam is reeds van die boek verkoop.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Deneys Reitz","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40309626339506,"sku":"9780992201500","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/148678_611aa35fcb3ad9.33797670_9780992201500_e0a36edf-893a-4f99-b305-4844281b15aa.jpg?v=1659005739","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/kommando-van-perde-en-manne-paperback","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}