{"product_id":"leer-my-lees-vlak-5-boek-14-tippie-kry-nuwe-toks-skool-uitgawe-paperback","title":"Leer My Lees Vlak 5 Boek 14: Tippie Kry Nuwe Toks - Skool Uitgawe (Paperback)","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak. Die volgende tien gegradeerde leesboeke fokus op langer sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om kritiese denke en leesbegrip te ondersteun.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVlak 5 se boeke 11-20 is die perfekte oorbrugging om uiteindelik ’n verskeidenheid tekste met selfvertroue en vlotheid te kan lees.\u003c\/p\u003e","brand":"Jose Palmer, Reinette Lombard, Fanie Viljoen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46468601348274,"sku":"9780637014663","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9780637014663.jpg?v=1770706880","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/leer-my-lees-vlak-5-boek-14-tippie-kry-nuwe-toks-skool-uitgawe-paperback","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}