{"product_id":"liewer-as-lig-paperback","title":"Liewer As Lig (Paperback)","description":"\u003cp\u003eDis hoe mens weet dat die Here werklik leef: Jy sien sy krag wanneer Hy van mense splinternuwe skepsels maak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLeah en Schalk leef die voorstedelike droom, hulle is gelukkig getroud, het baie vriende, 'n goeie ondersteuningsnetwerk en alles wat hul hart begeer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSchalk is Leah se beste vriend en ’n wonderlike pa vir hul twee dogtertjies. Terwyl Schalk meer betrokke raak by die kerk en minder tyd saam met haar en die kinders deurbring, waardeer en aanvaar Barend Lubbe haar net soos sy is. Schalk verander as hy ’n\u003cbr\u003eBybelstudiegroep begin bywoon. Maar Schalk se lewe begin uitmekaar val: Sy ou vriende vermy hom; hy weet nie hoe om die kloof tussen hom en Leah te oorbrug nie en hy verloor sy inkomste. Uiteindelik ontdek Leah en Schalk om God se leiding van dag tot dag te vertrou en dat Hy hulle nie wil straf nie, maar sy liefde aan hulle wil bewys.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJuanita Aggenbach se vyfde roman is ’n roerende verhaal van tweede kanse, vergifnis en die krag van God se liefde en genade.\u003c\/p\u003e","brand":"Juanita Aggenbach","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47084151832754,"sku":"9780796323910","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9780796323910.jpg?v=1780654436","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/liewer-as-lig-paperback","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}