{"product_id":"meerkat-1-faan-haas-land-in-die-pot-en-ander-stories-graad-1-paperback","title":"Meerkat 1: Faan Haas Land in die Pot en Ander Stories (Graad 1) (Paperback)","description":"\u003cspan\u003eDie Meerkatreeks klasleesboeke volg ŉ fonetiese benadering waar klanke, en later spelkonvensies, stap vir stap aangebied word. Die progressie van fonetiese vaardighede duidelik gesien word. Die leeslesse word deurgaans vergesel met leesopdragte wat leesbegrip aanmoedig. Die leesstukke is opwindend en kontemporêr en sluit onder andere stories, fabels, grappies, feitestukke, advertensies en voorbeelde van digitale kommunikasie in.\u003c\/span\u003e","brand":"Mart Meij, Beatrix de Villiers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43183022047410,"sku":"9781776074020","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781776074020.jpg?v=1694769064","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/meerkat-1-faan-haas-land-in-die-pot-en-ander-stories-graad-1-paperback","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}