{"product_id":"mei-en-alles-daarna-paperback","title":"Mei En Alles Daarna (Paperback)","description":"\u003cp\u003eNá haar egskeiding, bevind Juna Ferreira haar in ’n klein dorpie sonder ’n plan vir haar toekoms. Wanneer sy ’n unieke litteken op ’n dorpenaar se wang herken, stuur dit haar in die teenoorgestelde rigting – ver, ver die verlede in. Sy herbesoek haar grootwordjare op die Vrystaatse goudvelde; ’n tyd wat sy as sorgvry en gelukkig onthou. Maar was dit regtig so? Hoekom onthou ander mense dit anders? Hoeveel donker geheime lê vasgevang in die ruïne van die eens statige Limestone House?\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Zelda Bezuidenhout","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47095647862962,"sku":"9780795803338","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9780795803338.jpg?v=1780654858","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/mei-en-alles-daarna-paperback","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}