Skip to content

Meneer Koning se ongelooflike reis: Aktiwiteitsboek (Paperback)

by David du Plessis
ISBN: 9781775840077
Product in Stock: Yes
Save 42% Save 42%
Original price R 50.00
Original price R 50.00 - Original price R 50.00
Original price R 50.00
Current price R 29.00
R 29.00 - R 29.00
Current price R 29.00
Add to Wishlist
Die belang van vroee kinderonderwys is nou reeds goed bewerkstellig en gehalte-produkte is nodig om hierdie sleutel-opvoedingsveld aan te spreek. David du Plessis, outeur van Meneer Koning se ongelooflike reis, ’n bekoorlike kinderverhaal van avontuur en gelukkige eindes, het juis so 'n produk geskep: 'n aktiwiteitsboek wat in tandem met die storieboek gebruik kan word, of as ’n alleenstande projek vir vroee leerders kan dien. Met 32 bladsye vol prente om in te kleur en kopkrappers om op te los, sal hierdie aktiwiteitsboek kinders vir ure lank besig hou, terwyl hulle terselfdertyd leer. Hierdie boek: bevorder die herkenning van vorms, patrone en volgordes; ontwikkel hand-oog-koordinasie; stel kinders voor aan letters en getalle; bied 'n stel-dit-saam-papierspeelding; leer kinders die basiese feite oor pikkewyne en ander seelewe, en kweek 'n algemene bewustheid en respek vir die natuur. Daar is ook skakels na ’n webtuiste waar verdere kopkrappers afgelaai kan word om die pret nog langer uit te rek.

x

x