{"product_id":"moer-toe-die-vreemde-in-paperback","title":"Moer Toe die Vreemde In (Paperback)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eC. Johan Bakkes is die geliefde skrywer van aweregse reisjoernale. Twintig jaar ná die verskyning van C. Johan Bakkes se eerste boek, Moertoe die vreemde in tref dit weer die rak – nie slegs as heruitgawe nie, die skrywer het bygereis en bygewerk. Dit is ’n terugblik sowel as nuwe ervarings\/ gewaarwordings soos net Bakkes dit kan verhaal.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"C. Johan Bakkes","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41948126707890,"sku":"9781485313465","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/373419_6406796f3467d6.76565554_9781485313465_2b9139b2-72dc-4fd3-8228-1e75cd1df161.jpg?v=1678149962","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/moer-toe-die-vreemde-in-paperback","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}