{"product_id":"my-hart-klop-so","title":"My Hart Klop So (Trade Paperback)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan class=\"a-text-bold\"\u003e\u003cstrong\u003ePRE-ORDER NOW! The estimated release date is 1 September 2026. Please note your complete order will only ship once the Pre-Order item becomes available.\u003c\/strong\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eRachelle Fourie het bekendheid verwerf vir haar deelname aan die program \u003c\/span\u003e\u003ci\u003eOp My Eish!\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e waar sy kykers se harte verower het. In haar boek \u003c\/span\u003e\u003ci\u003eMy hart klop so\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e deel sy haar besonderse lewensverhaal en haar pad van geloof, roeping en identiteit.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eIn haar vroeë twintigs moes Rachelle 'n hartoperasie ondergaan nadat sy onverwags met 'n atriale septumdefek gediagnoseer is, en dit was slegs een van die vele uitdagings op haar lewenspad. In \u003c\/span\u003e\u003ci\u003eMy hart klop so\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e vertel sy meer oor hierdie kwesbare oomblikke wat haar gebreek, genees en nader aan God gebring het.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDeesdae deel sy haar lewens- en geloofservaring as 'n gewilde motiveringspreker en rolmodel vir meisies en vroue. Sy is ook die gasheer van haar eie potgooi met dieselfde titel.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Rachelle Fourie","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47420436480178,"sku":"9781779881182","price":288.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781779881182.jpg?v=1780400381","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/my-hart-klop-so","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}