{"product_id":"n-skuilplek-vir-sofie-paperback","title":"'n Skuilplek vir Sofie (Paperback)","description":"\u003cp\u003eSofie Olivier hou van haar werk as sekuriteitsbeampte en het nie tyd vir romanse nie. Toe sy saam met kolonel Jordaan Wessels van die polisie moet werk, vryf hy haar dadelik verkeerd op. Hy is arrogant, ’n beheervraat en skynbaar ’n rokjagter.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eTrou is nie deel van Jordaan se toekomsplanne nie, maar Sofie se groen oë vang hom elke keer. Toe hy en Sofie in ’n veilige woonstel moet bly en voorgee hulle is verloof, verander sake.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIs dit net die vreemde omstandighede, of iets meer?\u003c\/p\u003e","brand":"Elsa Winckler","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47006947934386,"sku":"9781779871473","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781779871473.jpg?v=1775046659","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/n-skuilplek-vir-sofie-paperback","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}