{"product_id":"ontdek-walvisse","title":"Ontdek Walvisse","description":"\u003cp\u003eLees alles oor walvisse en vind uit hoe die fassinerende wesens oor eeue heen ontwikkel het om aan te pas om hul onderwaterwereld te oorleef.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek wat hulle eet, hoe hulle jag, slaap, asemhaal en swem. Leer baie interessante feite oor hierdie onderwatersoogdiere wat eens op land geleef het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn die boek sal jy deur die briljante fotografie en illustrasies, eenvoudige en maklik verstaanbare teks en belangrike detail meegevoer word na die opwindende wereld van walvisse.\u003c\/p\u003e\n\u003c!----\u003e","brand":"Alco Meyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44422563397810,"sku":"9781775954668","price":80.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/Untitleddesign_7.png?v=1718273187","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/ontdek-walvisse","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}