{"product_id":"ouma-mollie-op-die-plaas-paperback","title":"Ouma Mollie op die Plaas (Paperback)","description":"“Niemand boer met walvisse in die Vrystaat nie.”\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nHaar naam is \u003cstrong\u003eMollewania Mollewiekus Nagtegaal\u003c\/strong\u003e. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootste moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai ... Of dalk nie vir lank nie.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nOuma Mollie wil nou op ’n plaas gaan bly – saam met haar sussie, tannie Kietie.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nMaar die moeilikheid volg ouma Mollie waar sy gaan.\u003cbr\u003e\r\n- Sy verloor haar valstande.\u003cbr\u003e\r\n-Sy probeer ’n koei melk.\u003cbr\u003e\r\n-Dinge loop verder skeef toe ’n windpomp haar gryp.\u003cbr\u003e\r\n-O ja, en dan is daar die probleem met die walvis op die plaas ...\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nGelukkig is Nina, Simon en Blapsie daar om te help. Maar sal hulle dit hierdie keer regkry?\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\n\u003cstrong\u003eWat maak hierdie boek anders?\u003cbr\u003e\r\n∙ Fanie Viljoen is ’n veelsydige skrywer en lewer met hierdie boek ’n storie op wat ’n treffer vir kinders gaan wees.\u003cbr\u003e\r\n∙ Die humor in die boek sal vir ure se vermaak sorg.\u003cbr\u003e\r\n∙ Die kleurvolle illustrasies van Johann Strauss sorg vir ’n prettige leeservaring vir kinders.\u003c\/strong\u003e","brand":"Fanie Viljoen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47655736311986,"sku":"9780637012195","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9780637012195.jpg?v=1786323885","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/ouma-mollie-op-die-plaas-paperback","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}