{"product_id":"pharos-tweetalige-skoolwoordeboek-bilingual-school-dictionary","title":"Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek: Bilingual School Dictionary (Paperback)","description":"Die gewilde Pharos tweetalige skoolwoordeboek is ’n omvattende hulpmiddel wat ontwerp is vir leerders van Afrikaans en Engels.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nDie woordeboek is grondig hersien en nuwe woorde en frases van die afgelope dekade is bygevoeg. Dit bevat sowat 12 000 trefwoorde met vertalings en voorbeelde en 8 000 afleidings met vertalings. Die woordeboek is geskik vir leerders wie se moedertaal of addisionele taal Afrikaans of Engels is.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nGebruikers kry leiding oor:\r\n\u003cul\u003e\r\n\t\u003cli\u003ewoordverdeling en klem\u003c\/li\u003e\r\n\t\u003cli\u003evolledige woordsoorte\u003c\/li\u003e\r\n\t\u003cli\u003everbuigings: trappe van vergelyking, attributiewe\u003c\/li\u003e\r\n\t\u003cli\u003evorm, meervoud, verkleinwoorde, deeltjiewerkwoorde, verlede tyd\u003c\/li\u003e\r\n\t\u003cli\u003everskillende betekenisse met vertalings en voorbeeldsinne\u003c\/li\u003e\r\n\t\u003cli\u003esinonieme, antonieme, homonieme en homofone\u003c\/li\u003e\r\n\t\u003cli\u003ewoordfamilies (afleidings) met woordsoorte en vertalings\u003c\/li\u003e\r\n\t\u003cli\u003efrases en uitdrukkings\u003c\/li\u003e\r\n\t\u003cli\u003einligtingskassies met inligting oor spelling en taalgebruik.\u003c\/li\u003e\r\n\u003c\/ul\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\n’n Bylaag met idiome en spreekwoorde maak dié woordeboek ’n alles-in-een-naslaanbron.","brand":"Pharos","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47542113730738,"sku":"9781868902590","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781868902293-FC-1.jpg?v=1785978090","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/pharos-tweetalige-skoolwoordeboek-bilingual-school-dictionary","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}