{"product_id":"pikke-en-peuter-storiebybel-hardcover","title":"Pikke En Peuter Storiebybel (Hardcover)","description":"'n Bekoorlike eerste Bybel om jong kinders te laat ontdek hoe lief God vir hulle is!\r\n\r\nDie Pikkie en Peuter Storiebybel is perfek vir kindertjies van geboorte tot 3. Die 45 stories uit die Ou en Nuwe Testament word liefdevol oorvertel in maklike woorde wat jong harte sal verstaan.\r\n\r\nElke storie le 'n Bybelse waarheid vas en herinner pikkies en peuters aan God se liefde en hoe spesiaal ons vir Hom is.\r\nDie sprankelende illustrasies skep 'n gevoel van verwondering by die stories.\r\n\r\n'n Kosbare skat om weer en weer saam te lees en so 'n ewige liefde vir God en sy Woord in kinderharte aan te steek.","brand":"Antonia Woodward","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67732432322738,"sku":"9781997433118","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781997433118.jpg?v=1792198875","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/pikke-en-peuter-storiebybel-hardcover","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}