{"product_id":"pret-met-syfers","title":"Pret Met Syfers (Paperback)","description":"\u003cp\u003eSlyp jou 5- tot 8-jarige se syfervaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories!\u003cbr\u003eIn Pret met syfers kombineer Wendy Maartens 40 stories met aktiwiteite om kinders se syfervaardigheid te slyp. Deur die stories ontdek hulle die wêreld van getalle in die Bybel – van belangrike feite soos dat ons net 1 God het, minder bekende stories soos die 15 jaar wat by Hiskia se lewe gevoeg is, tot by die baie belangrike 70 x 7 keer vergewe. Aktiwiteite soos inkleur volgens nommers, soek die syfer en ’n paar lekker somme sal sorg vir ure se pret vir besige lyfies.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie antwoorde vir die speletjies word agter in die boek voorsien.\u003c\/p\u003e","brand":"Wendy Maartens","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47297172209842,"sku":"9781431623198","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781431623198.webp?v=1776433328","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/pret-met-syfers","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}