{"product_id":"rekonstruksie","title":"Rekonstruksie: Die Naoorlogsjare in Suid-Afrika, 1902-1905 (Hardcover)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie tweede deel van die reeks \u003c\/span\u003e\u003ci\u003eImperiale Somer\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e beskryf die einde van die Anglo-Boereoorlog, en die beleid van rekonstruksie en verengelsing wat hierna onder lord Milner in die twee ‘nuwe kolonies’, Transvaal en die Oranjerivierkolonie (Oranje-Vrystaat), aangepak is.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDié tydperk word deur Karel Schoeman beskou as die “hoogtepunt van die hele Imperiale gedagte” wat uiteindelik met die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog sou eindig. Die klem val egter nie op die politieke besluite en ontwikkelinge nie, maar op persoonlikhede.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eTalle anekdotes en klein kameebeskrywings maak van\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003ci\u003eRekonstruksie\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e’n besonder interessante leeservaring.\u003c\/p\u003e","brand":"Karel Schoeman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40306690457778,"sku":"9781485311966","price":420.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/340299_6406840437f394.08113992_9781485311966.jpg?v=1678158325","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/rekonstruksie","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}