Skip to content

Rivierplaas (3-in-1) (Paperback)

by Alba Bouwer
ISBN: 9780624045311
Original price R 290.00 - Original price R 290.00
Original price R 290.00
R 290.00
R 290.00 - R 290.00
Current price R 290.00
Die geliefde skrywer Alba Bouwer sou in 2020 haar 100ste verjaardag vier. Haar Rivierplaas-stories het klassieke status in Afrikaans verwerf. Hierdie heruitgawe bring hulde aan die skrywer van hierdie ikoniese stories van Alie, en Rivierplaas se mense, met die oorspronklike illustrasies van Katrine Harries.

x