{"product_id":"rooi-haring","title":"Rooi haring","description":"\u003cspan style=\"color: rgb(68, 68, 68); font-family: verdana, Tahoma, sans-serif; font-size: 12px;\"\u003e“Ek is die sondebok. Ek het dit gedoen.” So begin Rooi haring, ’n skreeusnaakse speurverhaal wat afspeel in die Suid-Afrikaanse restaurantbedryf. Hartman Swiegers, restaurantier en topsjef, word tydens die openingsaand van sy restaurant Tydloos vermoor. Sy bevrore liggaam word in ’n yskas gevind, met twee opgerolde harings as enigste leidraad. Watter van die uitsoekgaste is verantwoordelik? Of is die moordenaar dalk een van die kombuispersoneel? ’n Humoristiese whodunnit met verskeie kinkels.\u003c\/span\u003e","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40306572460210,"sku":"798175656","price":345.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140810_61084c86e5a504.35993385_9780798175654.jpg?v=1643174020","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/rooi-haring","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}