{"product_id":"skermslim-n-gids-vir-veilig-speel-in-die-digitale-ruimte","title":"Skermslim: ‘n Gids vir Veilig Speel in die Digitale Ruimte (Paperback)","description":"\u003cp\u003eWelkom by die vierde industriële revolusie: waar diep-fop videos soos die waarheid lyk, jou  horlosie jou vertel of jy ʼn goeie nagrus gehad het en jou beste pel ʼn KImetgeselbot is!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSkermslim: 'n Gids vir veilig speel in die digitale ruimte is die allerbeste gids vir amper-tieners om die wêreld te verken. Jy sal leer hoe om die harige-tuna-vis-man te vermy, om hondebollie-kuberboelies aan te meld en ‘n blaaskans te vat van verslawende toepassings.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKom skaats deur die digitale ruimte met Nova, ʼn KI bot. Laat QR-kodes jou neem na prettige aktiwiteite en leer van ware stories oor skermskaatsers, nes jy, wat hier en daar die verkeerde  paadjie met hul skaatsplank gevat het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOpskud, die jongste tegnologie wag vir niemand nie!\u003c\/p\u003e","brand":"Estee Cockcraft","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47032324980914,"sku":"9780637009508","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9780637009508.jpg?v=1770216292","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/products\/skermslim-n-gids-vir-veilig-speel-in-die-digitale-ruimte","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}